Net soos die kultuurgebonde Afrikaan ’n skepping van kolonialisme is waarop apartheid voortgeborduur het met stamgebonde etnisiteite, net so is “die Afrikaner” ’n konstruksie van nasionalisme. Uiteraard definieer baie mense hulself as Afrikaners, maar dit beteken nie dat dit minder van ’n konstruksie is nie. Alle identiteite is sosiale konstruksies, dinamies en veranderlik.
-Christi van der Westhuizen in Rapport, die Afrikaanse Sondagkoerant.


.

1 koment:

Lisa De Vahl tha...

Ek's mal oor die woord hardekoejawel... nie dat ek enigsens "guavas" eet nie ;)